EPISODE · Jun 25, 2023 · 46 MIN
25 June 2023 || Abstrak | Vorm || Pieter Roeloffse
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Hoe leer ‘n mens om te dans of om te skilder? Hoe leer ‘n wurm om ‘n skoenlapper te word? Wanneer Jesus sê “die Gees sal julle alles leer” — wat en hoe leer die Gees ons en wat is ons rol in hierdie leerproses? Kom soek Sondag saam met ons deur hierdie vrae, metafore en tekste na die beweging van die Gees in jou lewe.
Embed this episode
NOW PLAYING
25 June 2023 || Abstrak | Vorm || Pieter Roeloffse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.