25 Sep episode artwork

EPISODE · Sep 25, 2014 · 24 MIN

25 Sep

from Groeipyne · host RSG

Ouerskap in die 21ste eeu is opwindend, maar veeleisend en dit bly 'n uitdaging om gelukkige kinders groot te maak. Johan van Lill gesels hieroor met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut met 'n spesiale belangstelling in die behandeling van kinders met sensoriese prosesseringsdisfunksie. Lizanne gee stap-vir-stap voorstelle oor hoe om algemene ouerskapuitdagings te hanteer, soos woede-uitbarstings, vrees, angstigheid en stres.

NOW PLAYING

25 Sep

0:00 24:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Groeipyne?

This episode is 24 minutes long.

When was this Groeipyne episode published?

This episode was published on September 25, 2014.

What is this episode about?

Ouerskap in die 21ste eeu is opwindend, maar veeleisend en dit bly 'n uitdaging om gelukkige kinders groot te maak. Johan van Lill gesels hieroor met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut met 'n spesiale belangstelling in die behandeling...

Can I download this Groeipyne episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!