EPISODE · Apr 26, 2014 · 2 MIN
26 Apr 2014
from Naweekaktueel · host RSG
Die langste woord in die Engelse taal eem drie en 'n half uur om uit te spreek. Dis bewys deur die redakteur van Esquire Russia, 'n leefstyl-tydskrif, wat onlangs die byna onmoontlike taak aangepak het. Die woord bestaan uit 'n 189,819 letters. Of dit wel as 'n woord gereken moet word, is nie so 'n uitgemaakte saak nie.
NOW PLAYING
26 Apr 2014
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·40m
Jun 28, 2021 ·37m
Jun 28, 2021 ·38m