EPISODE · Jun 25, 2016 · 22 MIN
26 Jun 2016
from Rand en sent · host RSG
Een van die grootste gunste wat jy vir jou kinders kan doen, is om hulle van kleins af die waarde van geld te leer. 'n Kenner praat oor hoe mens jou kind leer spaar en hoe belangrik dit is om vir jou inkomste te werk. 'n Bekende in die vermaaklikheidsbedryf vertel hoe sy haar kind van kleins af leer om geld te waardeer, en 'n finansiële adviseur help universiteitstudente om wys met hulle geld te werk.
Embed this episode
Ready to play
26 Jun 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.