Skip to content
26 Sep 2012 episode artwork

EPISODE · Sep 26, 2012 · 54 MIN

26 Sep 2012

from Skrywers en Boeke · host RSG

Hoor wattter gesprekke plaasvind by die Boeke-Oase by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom. Terrance April vertel meer oor die skrywer Banny Sembene. Die skrywer en dramaturg Harry Kalmer gesels oor sy nuwe toneelstuk, DIE BRAM FISCHER-WALS, en hy vertel watter boeke hy gelees het in sy navorsing en hoe hy onbedoeld eintlik ‘n biograaf van Bram Fischer geword het. Dawid Minnaar, wat die rol van Eugene Marais speel in Die Wonderwerker wat tans in teaters draai, vertel wat hy lees. Joan Hambidge gesels met die digter Petra Müller oor die verre reise wat sy onderneem het om haar jongste bundel OM DIE GEDAGTE VAN GEEL te skryf. Dis reise in die “omtes van die hart”, ‘n verkenning van haar jeug, die mistieke en na verre landskappe soos Rusland en Sjina. Sy lees ook een van haar gedigte voor en vertel van haar werk as uitgewer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 26, 2012

Embed this episode

Ready to play

26 Sep 2012

0:00 54:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Skrywers en Boeke?

This episode is 54 minutes long.

When was this Skrywers en Boeke episode published?

This episode was published on September 26, 2012.

Can I download this Skrywers en Boeke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!