EPISODE · Oct 27, 2024 · 45 MIN
27 Oktober 2024 || God Is... | Sorg || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
‘Jesus se Ek-is uitsprake is so bietjie soos padtekens wat die rigting wys na God. Mens kryvir die eerste keer regtig met 'n verskeidenheid van padtekens te doen wanneer jy leer virdaai gevreesde eksamen vir jou leerlinglisensie. Dis wanneer jy nuwe padtekens ontdek.Hul betekenis is nie dubbelsinnig nie, nie oop vir interpretasie of debat nie….hulle maak wel eers sin wanneer jy begin bestuur - wanneer jy hulle teekom in die verkeer en dan die betekenis van die padteken moet toepas.’ - André
Embed this episode
NOW PLAYING
27 Oktober 2024 || God Is... | Sorg || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.