EPISODE · Jun 28, 2026 · 27 MIN
28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid. Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou lewe? Dit wat ons verwonderd laat, dit wat ons ’n bewustheid gee van die Goddelikheid?
Embed this episode
NOW PLAYING
28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.