Skip to content
29 Jun 2014 episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2014 · 22 MIN

29 Jun 2014

from Ons en die Onderwys · host RSG

Johan van Lill gesels met dr. Anel Pepler en Mariana van Niekerk oor hoe Montessori-kleuterskole verskil van hoofstroomskole. Baie onderwysers ontvang jaarliks leerders in Graad 1 en Graad R wat in Montessori-skole was en om hierdie leerders se ontwikkeling te ondersteun is dit belangrik om nie net bietjie van die Montessori-filosofie te verstaan nie, maar ook om te weet wat die verskil is tussen die hoofstroom voorskoolse kurrikulum en dit wat 'n leerder uit 'n Montessori-skool ondergaan het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2014

Embed this episode

Ready to play

29 Jun 2014

0:00 22:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ons en die Onderwys?

This episode is 22 minutes long.

When was this Ons en die Onderwys episode published?

This episode was published on June 28, 2014.

Can I download this Ons en die Onderwys episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!