EPISODE · Sep 29, 2024 · 33 MIN
29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat gebruik word om die vrug van die Gees te beskryf is verhoudingswoorde: Teks: Galasiërs 5Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Hierdie verhoudings-realiteit strek oor alle dimensies van ons bestaan. Dit lei ons na ’n lewe in verhouding met die natuur, die oomblik, die persoon, die gebed, die gemeente.
Embed this episode
NOW PLAYING
29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.