3 Aug 2013 episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2013 · 5 MIN

3 Aug 2013

from Naweekaktueel · host RSG

Ons het Dinsdagoggend op RSG se nuusprogram Monitor 'n onderhoud uitgesaai met die kunstenaar, Lieze Stassen, wat tien jaar lank uit die openbare oog verdwyn het. Sy was destyds bekend vir haar CD, THULA, waarvoor sy in 1997 'n SAMA-toekenning vir die beste kontemporêre album ontvang het. Haar op en wakker komposisie BOKKIE was ook veral onder RSG-luisteraars baie gewild. Maar nou is sy volstoom terug nadat sy haar stem weer gevind het ná die dood van haar sewentienjarige seun, Alexander. Sy gaan binnekort haar splinternuwe CD MY HART JOU GEBED aan die publiek bekend stel. Wilna Matthee het Stassen uitgevra oor hierdie kreatiewe skepping.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 3, 2013

NOW PLAYING

3 Aug 2013

0:00 5:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 5 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on August 3, 2013.

What is this episode about?

Ons het Dinsdagoggend op RSG se nuusprogram Monitor 'n onderhoud uitgesaai met die kunstenaar, Lieze Stassen, wat tien jaar lank uit die openbare oog verdwyn het. Sy was destyds bekend vir haar CD, THULA, waarvoor sy in 1997 'n SAMA-toekenning vir...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!