EPISODE · Aug 3, 2013 · 3 MIN
3 Aug 2013
from Naweekaktueel · host RSG
Vennootskappe in die bemagtiging van mense met 'n geestesongesteldheid, is die onderwerp van 'n boek wat deur 'n skisofrenielyer geskryf is. Charlene Zunkel is die kommunikasiebeampte van die nieregeringsorganisasie, Gauteng Mental Health Society. Die boek het gevolg nadat die internasionale mediese joernaal, Lancet, Zunkel in 2011 gevra het om 'n artikel oor dieselfde onderwerp te skryf. Die boek se naam is EMPOWERMENT AND PARTNERSHIP IN MENTAL HEALTH - DISCOVERING THEIR VOICE.
NOW PLAYING
3 Aug 2013
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·40m
Jun 28, 2021 ·37m
Jun 28, 2021 ·38m