EPISODE · Aug 2, 2014 · 23 MIN
3 Aug 2014
from Rand en sent · host RSG
Helen Ueckermann praat met Wendy Serfontein van die Raad op Finansiële Dienste se departement voldoening. Die departement is verantwoordelik vir die hantering van verbruikersklagtes oor finansiële adviseurs en tussengangers. Vind uit of jou finansiële adviseur of tussenganger by die Raad geregistreer is en waarom dit so belangrik is. Luister ook na die dilemma van 'n luisteraar wat moes uitvind dat sy finansiële diensteverskaffer se lisensie ingetrek is en wat hom nou te doen staan.
Embed this episode
Ready to play
3 Aug 2014
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.