30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys episode artwork

EPISODE · May 30, 2018 · 15 MIN

30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys

from VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

Episode 30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys (Jana Luther en Frank Hendricks). Die AWS is grotendeels beperk tot hedendaagse, geskrewe Standaardafrikaans en bereël die skryfwyse daarvan. As voorlaaste bylae is daar in die AWS egter ook 'n kort hoofstuk ingesluit oor Omgangsafrikaans. Hoe definieer ons Omgangsafrikaans, en op grond van watter kriteria besluit die Taalkommissie dat 'n leksikale item, 'n spesifieke woord, Omgangsafrikaans en nie Standaardafrikaans is nie? In die slotbylae, die Terminologielys word die betekenistoepassings omskryf van terme soos hulle in die AWS gebruik word. Vir elke nuwe AWS wat verskyn, word hierdie lys bygewerk, en daar kom ook nuwe terme by ... Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 30, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys

0:00 15:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)?

This episode is 15 minutes long.

When was this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode published?

This episode was published on May 30, 2018.

Can I download this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!