30 Jan episode artwork

EPISODE · Jan 30, 2016 · 2 MIN

30 Jan

from Naweekaktueel · host RSG

Simon Makgobela se lewe is vir altyd verander toe hy sy bene in 'n treinongeluk verloor het. Hy het besluit om nie moed op te gee nie, en is een van die atlete wat deur Fietsry SA raakgesien is om opgelei te word en deel te neem aan internasionale para-fietsry toernooie. Para-fietsry behels dat 'n atleet sy arms in plaas van sy bene gebruik om fiets te ry. Marlinee Fouche het met Makgobela besoek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 30, 2016

NOW PLAYING

30 Jan

0:00 2:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 2 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on January 30, 2016.

What is this episode about?

Simon Makgobela se lewe is vir altyd verander toe hy sy bene in 'n treinongeluk verloor het. Hy het besluit om nie moed op te gee nie, en is een van die atlete wat deur Fietsry SA raakgesien is om opgelei te word en deel te neem aan internasionale...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!