30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse episode artwork

EPISODE · Jul 30, 2023 · 46 MIN

30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse

from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente

Ons is besig met die reeks Terloops wat fokus op lewe in die alledaagse - want ons is in die kerkseisoen wat ons ordinary time noem. Ons is opsoek na God se beweging in ons alledaagse want ons glo dat Sy beweging nog altyd heelheid wil bring. Die lens waardeur ons na die alledaagse in hierdie reeks kyk, is Jesus se gelykenisse. Verlede week het Jesus se gelykenisse oor die skat en oor die pêrel ons gedwing om die vraag te antwoord “Wat beskou jy as waardevol?” Ons volgende tree op hierdie landskap van ons alledaagse, fokus vandag op die gepolariseerde wêreld waarin ons leef. - -  [Word deel van die WhatsApp-groep] Navrae: [email protected] 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 30, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

30 Julie 2023 || Terloops - Reg of Verkeerd || Pieter Roeloffse

0:00 46:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Sermons Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword Christelijke Apologeet Chris Verhagen Christelijke Apologeet heeft als doel om 'gewone christenen' te helpen om te groeien in hun kennis van het christelijke geloof. Specifiek om het gebod in 1 Petrus 3:15 te kunnen vervullen: "maar heilig God, de Heere, in uw hart; en wees altijd bereid tot verantwoording aan ieder die u rekenschap vraagt van de hoop die in u is, met zachtmoedigheid en ontzag."Ik mag dienen als een van de ouderlingen van Roemeense Evangelische gemeente “Solo Christo” in Rotterdam. Je vindt onze geloofsbelijdenis hier http://solo-christo.nl/desprenoi.html . Ik kan me voorstellen dat je geen Roemeens spreekt. Persoonlijk onderschrijf ik grotendeels de 1689 London Baptist Confession (reformed baptist). Calvinistisch qua soteriologie. Bronnen van inspiratie hierin zijn Cornelius van Til, Greg Bahnsen, James White, Jeff Durbin, enzovoorts. Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Gereformeerde kerk Bergbron Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Stellenbosch Gemeente Preke?

This episode is 46 minutes long.

When was this Stellenbosch Gemeente Preke episode published?

This episode was published on July 30, 2023.

Can I download this Stellenbosch Gemeente Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!