31. Die toekoms van standaardtaal en die AWS episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2018 · 26 MIN

31. Die toekoms van standaardtaal en die AWS

from VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

In dié slotaflewering van VivA se podsendingreeks oor die 11de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls gesels die nuutverkose ondervoorsitter, Suléne Pilon, met die Taalkommissievoorsitter, prof. Gerhard van Huyssteen, oor standaardtaal en spesifiek die standaardvariëteit van Afrikaans. Die verskillende funksies en die vier formaliteitsvlakke van Afrikaans word bespreek; algemene Afrikaans; die toekoms van die AWS; en die volgende take van die SA Akademie se Taalkommissie. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2018

Embed this episode

In dié slotaflewering van VivA se podsendingreeks oor die 11de uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls gesels die nuutverkose ondervoorsitter, Suléne Pilon, met die Taalkommissievoorsitter, prof. Gerhard van Huyssteen, oor standaardtaal en spesifiek die standaardvariëteit van Afrikaans. Die verskillende funksies en die vier formaliteitsvlakke van Afrikaans word bespreek; algemene Afrikaans; die toekoms van die AWS; en die volgende take van die SA Akademie se Taalkommissie.

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

31. Die toekoms van standaardtaal en die AWS

0:00 26:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)?

This episode is 26 minutes long.

When was this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode published?

This episode was published on June 22, 2018.

Can I download this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!