EPISODE · Aug 4, 2024 · 34 MIN
4 August 2024 || Amen | Koninkryk || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken. Dis nie ’n onskuldige gebed om te bid nie; dis eintlik ’n gevaarlike een. Kom ons waag om dit saam te bid.
Embed this episode
NOW PLAYING
4 August 2024 || Amen | Koninkryk || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.