EPISODE · Sep 4, 2014 · 23 MIN
4 Sep
from Groeipyne · host RSG
Johan van Lill gesels oor vaderskapsverlof met Hendri Terblanche, 'n finansiële bestuurder wat 'n veldtog begin het nadat sy tweeling drie maande vroeg gebore is, om vaderskapsverlof in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes opgeneem te kry. Tans mag vaders net drie dae gesinsverantwoordelikheidsverlof neem en word daar nie in die wet voorsiening gemaak vir vaderskapsverlof nie. Johan praat oor hieroor met Wessel van den Berg van Sonke Gender Justice.
NOW PLAYING
4 Sep
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.