Skip to content
5 Sep 2012 episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2012 · 55 MIN

5 Sep 2012

from Skrywers en Boeke · host RSG

Corina van der Spoel gesels met Karin Eloff, voormalige redakteur van die tydskrif Loslyf, ontkleedanser, kopie-redakteur en nou medesamesteller van die erotiese kortverhaleboek Bloots. Cecile Cilliers, skrywer, resesent en rubriekskrywer en ook een van die bydraers tot Bloots, vertel watter boeke sy op die oomblik lees wat haar plesier gee. Corina van der Spoel gesels ook met Dawid Minnaar wat rol van Eugene Marais in die rolprent, Die Wonderwerker, vertolk. Hy vertel van sy voorbereiding vir die film, oor die boeke wat Eugene Marais gelees het en oor die ander Marais wat hier voorgestel word - die onnutsige een, nie die een wat melancholies en neerslagtig was nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2012

Embed this episode

Ready to play

5 Sep 2012

0:00 55:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Skrywers en Boeke?

This episode is 55 minutes long.

When was this Skrywers en Boeke episode published?

This episode was published on September 5, 2012.

Can I download this Skrywers en Boeke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!