[55] Taalwil (met Chris Canter)
from Magalies Potgooi Hosted by Magalies Afrikaanse Podcast
Chris Canter (1980) is Nederlands en Suid-Afrikaans en het in Nederland groot geword. Hy skryf in Nedersaksies, die eie taal van die Noordooste van Nederland (en van die Noorde van Duitsland, waar díe taal gewoonlik Platduits genoem word). Sy digbundel Hieltied onbekender (2023) en sy kortverhalebundel Moenen (2019) is gepubliseer deur Het Drentse Boek, die uitgewery van die Huus van de Taol, en kan bestel word deur ’n epos te stuur na [email protected]. https://www.news24.com/News24/Minority-of-Afrikaans-speakers-white-20130422 https://www.dailywritingtips.com/the-half-life-of-verbs/
Embed this episode
No transcript yet.