EPISODE · Nov 6, 2014 · 24 MIN
6 Nov
from Groeipyne · host RSG
Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, hoof van die Leeuwenhof Akademie se preprimêre skool, oor wat belangrik is vir ouers en versorgers om te weet voor jou kind Graad 1 toe gaan. Wat kan 'n mens by die huis doen om die oorgang van informele na formele leer so glad moontlik te laat verloop? Hoe hanteer ek dit as my kind emosioneel nog nie reg is vir Graad 1 nie? Hoe lees ek die verslag wat ek van die Graad R onderwyser af kry.
NOW PLAYING
6 Nov
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.