Skip to content
[62] Pop: Tydtoere in flieks episode artwork

Sep 6, 2023 1 hr 14 min

[62] Pop: Tydtoere in flieks

from Magalies Potgooi Hosted by Magalies Afrikaanse Podcast

Wat is jou gunstelling 'time travel' fliek? Wat is al die verskillende tipes time travel wat ons sien in flieks, soos 'block universe' versus parallele heelal. Watter soort was "Back to the Future"? Wat gebeur met Marty in die ander tydlyne? Tel "Terminator" as 'n tyd-toer fliek? Wat het in Donnie Darko gebeur? Ons doen ook 'n ontleding van Deja Vu (tydlyn ⁠hier⁠ ) Tobie vertel ons hoekom die wetenskap in Interstellar verkeerd is - die perd wat gewag het toe die ander karakters op die tyd-toer sensitiewe planeet was moes eintlik jonger gewees het as die res van die span, nie ouer nie! En ... het Disney te Woke geword? En ietsie ekstra... waaroor gaan "No Country for Old Men" eintlik? Dan is daar ook Groundhog Day, Tennet, Source Code, Primer, Inception, Interstellar, Time Trap... baie spoiler alerts as jy enige van die flieks gekyk het. Safe house death scene

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

[62] Pop: Tydtoere in flieks

0:00 1:14:34

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Magalies Potgooi?

This episode is 1 hour and 14 minutes long.

When was this Magalies Potgooi episode published?

This episode was published on September 6, 2023.

Can I download this Magalies Potgooi episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.