7 kenmerke van iemand wat vir die Here lief is episode artwork

EPISODE · Apr 6, 2018 · 20 MIN

7 kenmerke van iemand wat vir die Here lief is

from Radio Scriptura

Op hierdie episode lys ek sewe Bybelse kenmerke van iemand wat vir die Here lief is.   Iemand het die Here lief, wanneer hy begeer om in die weg van die uitverkorenes te wandel. So 'n persoon vertoon op die ou end gewoonlik hierdie 7 kenmerke:   1.  Hy het Christus lief en glo dat Jesus waarlik God is en mens geword  het. 2.  Hy hou die Here se wette en het berou en bekering teen sy eie  swakhede 3.  Hy het sy naaste daadwerklik lief 4.  Hy vier die sakrament van die Nagmaal 5.  Hy is 'n meelewende lidmaat van 'n plaaslike kerk 6.  Hy het die Waarheid lief 7.  Hy span sy hele wese in om die Here lief te hê   KONTAK: Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com  LUISTER HIER: iTunes: https://goo.gl/WZabuC TuneIn: https://goo.gl/TtcJXE Stitcher: https://goo.gl/Ljo72p

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 6, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

7 kenmerke van iemand wat vir die Here lief is

0:00 20:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 20 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 6, 2018.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!