EPISODE · Feb 7, 2015 · 26 MIN
8 Feb 2015
from Rand en sent · host RSG
Wie kan nog bekostig om af te tree? En wie wil nou tussen ouderdom 60 en 90 iewers op ʼn stoep sit en kyk hoe ander mense die lewe geniet? As jy jou aftreejare wil geniet, moet jy of genoeg geld hê, of jy moet ʼn alternatiewe plan maak. Meeste mense sal moet tevrede wees met die alternatiewe plan, wat dalk glad nie so sleg is nie... Helen Ueckermann praat met Sonia du Plessis van Brenthurst Wealth oor hoe jy die beste van jou goue jare kan maak.
Embed this episode
Ready to play
8 Feb 2015
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.