EPISODE · Sep 15, 2017 · 4 MIN
8. Hoofstuk 4: Akuutteken
from VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)
Episode 8: Hoofstuk 4: Akuutteken (Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar). In die agtste episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die akuutteken onder die loep geneem. Wat is die verskil tussen die akuutteken en die gravisteken? Wat is die verskil tussen "na" en "ná"? En skryf ek "héílig" of "héilig" as ek die woord in 'n sin wil beklemtoon? Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
What this episode covers
Episode 8: Hoofstuk 4: Akuutteken (Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar). In die agtste episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die akuutteken onder die loep geneem. Wat is die verskil tussen die akuutteken en die gravisteken? Wat is die verskil tussen "na" en "ná"? En skryf ek "héílig" of "héilig" as ek die woord in 'n sin wil beklemtoon?
NOW PLAYING
8. Hoofstuk 4: Akuutteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 16, 2026 ·46m
Jun 11, 2026 ·36m
Jun 11, 2026 ·67m
Jun 4, 2026 ·59m