Aan Watter Groep Behoort Jy? episode artwork

EPISODE · Feb 7, 2024 · 3 MIN

Aan Watter Groep Behoort Jy?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGalasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Sedert die vroegste tye het die mensdom homself al in groepe verdeel – volgens geografie, kultuur, velkleur, politiek, selfs volgens die sportspan wat ‘n mens ondersteun. Wat ook al die maatstaf, mense hou daarvan om deel van 'n groep te wees.Dit was destyds 'n belangrike element van die kultuur van die verskillende stamme in ‘n gebied. Die een stam moes verseker dat die ander stam nie die oorhand oor hulle kry nie en dat hulle nie hulle grond afneem of hulle verneder nie. Elkeen is immers geregtig om homself te wees. Elkeen is geregtig om met sy stam te identifiseer en te kry wat hy verdien.Kan ek jou eerstens vra, aan watter groep behoort jy? En, tweedens, hoe beïnvloed jou lidmaatskap van daardie groep jou verhouding met God? Die Amerikaanse pastoor en skrywer, Dale Partridge, stel dit so:"Wees net jouself" is Satan se vervalsing van God se opdrag, "Wees heilig soos Ek heilig is." Ek wil nie myself wees nie. God moes my van myself red. Ek staan saam met die apostel Paulus wat gesê het in...”Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.Partridge se standpunt, waarmee ek terloops saamstem, is dat te veel mense, wat hulself Christene noem, deesdae toelaat dat hul wêreldse identiteit hul identiteit in Christus troef.Ek behoort aan hierdie politieke party. Ek glo in daardie vorm van vryheid. Dit is my seksualiteit. Dis net wie ék is. Klink dit enigsins bekend? Maar as jy in Jesus glo, kan jy glo dat Hy gekom het om jou te red van die ‘ek’ wat jy was.Jy is saam met Christus gekruisig. Dit is nie meer jy wat leef nie, maar Christus wat in jou lewe.Moenie toelaat dat jou wêreldse lidmaatskap jou daarvan beroof nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Sedert die vroegste tye het die mensdom homself al in groepe verdeel – volgens geografie, kultuur, velkleur, politiek, selfs volgens die sportspan wat ‘n mens ondersteun. Wat ook al die maatstaf, mense hou daarvan o...

NOW PLAYING

Aan Watter Groep Behoort Jy?

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 7, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailGalasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!