EPISODE · Oct 4, 2023 · 1 MIN
Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is die afgelope maand of twee aanwysers wat mens bietjie laat moed skep vir die ekonomie, maar Septembermaand se aankopebestuurdersindeks en nuwe voertuigverkopesyfers wys dat die vraagkant van die ekonomie swaar kry. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.