EPISODE · Jan 10, 2024 · 1 MIN
Aankopebestuurdersindeks verbeter in Desember
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
ʼn Goeie maatstaf van hoe dit met die ekonomie gaan is wat maatskappye se aankopebestuurders dink. Hulle moet vooruit dink oor al die insette wat nodig is om besigheid te doen en hulle belewenis van besigheidsaktiwiteite, aankooppryse, nuwe verkope en die vooruitsigte vir die volgende ses maande sê heelwat oor hoe dit met die ekonomie gaan. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks het in Desembermaand toegeneem en die jaar net bo die 50-punte merk afgesluit. Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aankopebestuurdersindeks verbeter in Desember
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.