EPISODE · May 3, 2023 · 1 MIN
Aanwyser: Aankopebestuurdersindeks
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Aprilmaand se aankopebestuurdersindeks is gister bekend gemaak en die syfers skets ʼn prentjie van die ekonomie onder druk. Beurtkrag en onsekerheid oor hoe sterk die internasionale vraag na ons uitvoerprodukte gaan bly maak ondernemings bekommerd. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwyser: Aankopebestuurdersindeks
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m