EPISODE · May 2, 2023 · 2 MIN
Aanwyser: Kredietverlening
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Kredietverlening is ʼn interessante ekonomiese aanwyser. Sekere soorte skuld beteken dat ekonomiese aktiwiteit aan die gang is, maar ander is ʼn aanduiding dat verbruikers in die moeilikheid is. Die Nasionale Krediet Reguleerder het verlede week syfers bekend gemaak vir die einde van 2022. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aanwyser: Kredietverlening
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.