EPISODE · Dec 4, 2023 · 1 MIN
Aanwysers: Aankopebestuurders en voertuigverkope
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Vrydag is die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en ABSA se aankopebestuurdersindekssyfer en Naamsa se voertuigeverkope data vir November bekend gemaak. Albei maatstawwe wys dat die vraag in die ekonomie gedemp is en dit plaas druk op besighede. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aanwysers: Aankopebestuurders en voertuigverkope
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.