Aanwysers, die nasionale dialoog en die informele sektor episode artwork

EPISODE · Aug 12, 2025 · 2 MIN

Aanwysers, die nasionale dialoog en die informele sektor

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar was die afgelope week ʼn mengsel van ekonomiese nuus om dop te hou. ABSA en die Buro seaankopebestuurdersindeks vir Juliemaand staan net bo die neutrale punt op 50.8 punte. Dit lyk of binnelandse en internasionale vraag sterker was in Julie en nuwe verkope het toegeneem. Daar is steeds heelwat onsekerheid watvervaardigers bekommerd het die vooruitsigte vir besigheidsaktiwiteit oor die volgende ses maande het verswak. S&P Global se indeks, wat ook dienstebedrywe insluit staan op 50,3 punte.ook ondersteun deur binnelandsevraag.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 12, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Aanwysers, die nasionale dialoog en die informele sektor

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on August 12, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!