EPISODE · Aug 2, 2023 · 2 MIN
Aanwysers: Handel en krediet
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se ekonomiese aanwysers skets ʼn prentjie van hoe dit met die ekonomie gegaan het in Juniemaand. Daar was ʼn verrassende tekort op die handelsbalans, kredietverlening het verder verlangsaam en ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer in Julie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Aanwysers: Handel en krediet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m