EPISODE · Sep 15, 2023 · 1 MIN
Aanwysers: Mynwese, vervaardiging en die BETI
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Volgende week praat ons oor inflasie en die repokoersbesluit, maar ek wil graag hierdie week afsluit met ʼn paar aanwysers. Juliemaand se produksie- en verkope-data vir die vervaardigingsektor en mynbousektor is die week bekend gemaak. BankservAfrica se ekonomiese transaksies indeks vir Augustusmaand was gister in die nuus. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aanwysers: Mynwese, vervaardiging en die BETI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.