EPISODE · Apr 13, 2023 · 1 MIN
Aanwysers: Stadiger groei lê voor
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Stadige ekonomiese groei beteken dat besighede nie groei nie, dat daar nie salarisverhogings betaal word nie, dat daar nie werkskepping is nie, dat die staat se belastinginkomste nie groei nie, en almal se skuld lyk meer ernstig. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Aanwysers: Stadiger groei lê voor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.