Absoluut Ongelooflik episode artwork

EPISODE · Jan 7, 2025 · 2 MIN

Absoluut Ongelooflik

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Terwyl ons hierdie nuwe jaar versigtig instap, is ons saam op 'n reis deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe om die genade en die vryheid wat beskikbaar is op een plek, en slegs op een plek, te kry.Hoe meer jy mense leer ken, hoe meer sien jy dat almal uitdagings het. En die idee om die jaar wat voorlê, in een of ander opsig alleen tegemoet te gaan, is 'n somber vooruitsig.Nouja, baie van ons is nie alleen nie. Ek het 'n pragtige vrou wat my oneindig liefhet. Sommige van julle is dalk in soortgelyke posisies; ander nie. Maar diep binne-in, daar waar jy dink, daar waar jy voel, daar waar jy woon, is daar steeds 'n gaping wat vir baie mense nie gevul is nie.Ek het al gehoor dat mense sê dat daar ‘n ruimte vir God is, 'n klein gapinkie wat tog oneindig groot is, wat net Hy kan vul. En die goeie nuus, die opspraakwekkende nuus, is dat Hy dit wíl vul. Hy wil jou voltooi en Hy wil jou heelmaak op 'n manier wat net Hy kan. Ons lees in Johannes dat Jesus gesê het:Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.Ja, dit is nie vir almal van toepassing nie. Ek verstaan dit. Dis net vir diegene wat kies om Jesus te volg: om Hom te gehoorsaam: om weg te draai van die sonde in hul lewens. Op so ‘n persoon sal Hy sy Gees uitstort; Hy sal daardie ‘God-grootte holte’ vul; Hy sal hulle volmaak maak, soos net Hy kan.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 7, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Terwyl ons hierdie nuwe jaar versigtig instap, is ons saam op 'n reis deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe om die genade en die...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Absoluut Ongelooflik

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 7, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!