EPISODE · Jul 14, 2026 · 16 MIN
ADHD Bewusmakingsdag: Die Van der Walts se getuienis
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Anel se lewe het in ’n oogwink verander ná ’n traumatiese motorongeluk wat haar gesin diep geraak het. Deur hierdie uitdagings het sy en haar gesin hul pad gevind na Transvalia Skool – ’n plek waar kinders met unieke leerbehoeftes, insluitend ADHD en disleksie, nie net aanvaar word nie, maar werklik floreer. Vandag deel sy haar hart, haar storie en help sy om bewustheid te skep oor ADHD – en hoe begrip, ondersteuning en die regte omgewing ’n kind se hele toekoms kan verander.
Embed this episode
Ready to play
ADHD Bewusmakingsdag: Die Van der Walts se getuienis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Nov 19, 2024 ·18m
Oct 9, 2024 ·20m
Dec 13, 2023 ·32m
Similar Podcasts
No similar podcasts found.