Advertensie van storieboek:  Stories van Jesus episode artwork

EPISODE · May 17, 2024 · 3 MIN

Advertensie van storieboek: Stories van Jesus

from Bybelstories in Afrikaans · host Carin Conradie

Die eerste 61 stories van ons potgooi wat kom uit die Vier Evangelies, is in boekvorm beskikbaar.  Die idee is dat kinders die potgooi kan luister en terselfdertyd dit lees in die boek.  Dit help met vaslegging van die stories en ook met ontwikkeling van Afrikaans.Die boek kan bestel word op een van drie wyses:1. Stuur epos aan [email protected] en vra 'n boek aan2. Stuur whatsapp na 083 2315249 en vra boek aan3. Gaan na Sela Books se webwerf  (www.sela-books.co.za) en bestel boek aanlyn.Die prys van die boek is R270 plus posgeld (ongeveer R60). Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 17, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Advertensie van storieboek: Stories van Jesus

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bybelstories in Afrikaans?

This episode is 3 minutes long.

When was this Bybelstories in Afrikaans episode published?

This episode was published on May 17, 2024.

Can I download this Bybelstories in Afrikaans episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!