African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet episode artwork

EPISODE · May 7, 2026 · 6 MIN

African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

from Gemeenskap Onderhoude · host Radio Rosestad

Dr Roné Vorster-de Wet is al vir 28 jaar ’n bekende naam in Gesondheidswetenskappe. As passievolle dosent in Fisiologie het sy deur die jare nie net kennis gedeel nie, maar ook talle studente geïnspireer om in hulself te glo en hul volle potensiaal te bereik. Haar navorsing oor studentemotivering, selfgerigte leer en onafhanklikheid in die klaskamer is onlangs aanvaar vir publikasie in die African Journal of Health Professions Education! 👏📚 Ons het vandag gesels vandag oor passie, inspirasie, die krag van onderrig en die impak wat ’n dosent op jong mense se lewens kan hê.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 7, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

African Journal of Health Professions Education - Dr Roné Vorster-de Wet

0:00 6:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

In alle Ernst Ernst J. van Zyl Die In alle Ernst-podsending bespreek onderwerpe soos identiteit, kultuur, gemeenskap, Suid-Afrika en meer in Afrikaans. Nuusmakers met Mia Spies Mia Spies & Volume "Nuusmakers" is ‘n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ‘podsender’ Mia Spies. Mia voer ‘n gemaklike in-diepte gesprek met ‘n aktuele persoon, wat ‘n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ‘n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant én interessant vir die breër Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa. NG Wierdapark NG Wierdapark God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees. GEMEENSKAP GESTREMDHEID Cape Pulpit / Kaapse Kansel Ons reeks potgooie delf diep in gestremdheidsbewustheid en regte. Erika du Toit, die koördineerder van die Western Cape Association for People with Disabilities, bied jarelange ervaring in die veld van gestremdheidsregte, gestremdheidsbewustheidopleiding en gemeenskapsbemagtiging, en deel waardevolle insigte oor die bou van 'n meer insluitende samelewing.Ons het ook Fanie du Toit, skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika, wat sy gehoor in 1979 weens 'n weermagongeluk verloor het. Sy persoonlike reis bring 'n unieke perspektief oor die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar.Vir meer inligting besoek:www.roadtoindependence.co.zawww.ncppdsa.org.zafanie.dt@mweb.co.za021 555 2881

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gemeenskap Onderhoude?

This episode is 6 minutes long.

When was this Gemeenskap Onderhoude episode published?

This episode was published on May 7, 2026.

Can I download this Gemeenskap Onderhoude episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!