Ag Here, Dis Moeilik om Nederig te Wees! episode artwork

EPISODE · Oct 15, 2025 · 2 MIN

Ag Here, Dis Moeilik om Nederig te Wees!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Nederigheid, sagmoedigheid en geduld is heel bo-aan ons lysie van wonderlike eienskappe wat ons wil hê dat ander mense teenoor ons moet betoon. Ja, dis darem die minste wat hulle aan ons verskuldig is! Maar kom ons wees eerlik; dit is ongelukkig eienskappe wat soms in óns houding en gedrag teenoor ander, beslis afwesig is.Mac Davis, ‘n country-sanger van Texas, het in 1980 'n trefferliedjie oor nederigheid vrygestel – ek spot net – ons kan dit eerder as ‘n gebrek aan nederigheid beskryf. Die refrein klink so:O Here, dis moeilik om nederig te wees wanneer jy in elke opsig perfek isEk kan nie wag om in die spieël te kyk nie, want ek lyk elke dag beterOm myself te ken, is om myself lief te hê, ek moet 'n wonderlike man weesO Here, dis moeilik om nederig te wees, maar ek doen my bes!Dis grappig; ja, maar ook tog so onthullend. Almal is natuurlik nie arrogant nie, maar ons almal hou tog daarvan om so af en toe ‘n bietjie in die kalklig te wees, nè?Efesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.Dit laat jou hand in eie boesem steek, oor hoe jy jouself, in verhouding tot ander sien. Waar plaas jy jouself in jou gedagtes, op die trefferslys, wanneer jy jouself met diegene rondom jou, vergelyk?Wel, wees eerlik, waar is jy op die trefferslys? Die waarheid is, hoe laer jy jouself posisioneer, hoe groter sal jou geduld, nederigheid en liefde teenoor ander wees.Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 15, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Nederigheid, sagmoedigheid en geduld is heel bo-aan ons lysie van wonderlike eienskappe wat ons wil hê dat ander mense teenoor ons moet betoon. Ja, dis darem die minste wat hulle aan ons verskuldig is! Maar kom ons wees eerlik; dit is ongelukkig eienskappe wat soms in óns houding en gedrag teenoor ander, beslis afwesig is. Mac Davis, ‘n country-sanger van Texas, het in 1980 'n trefferli...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ag Here, Dis Moeilik om Nederig te Wees!

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 15, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!