AGOA, Kaapstadhawe en uitvoerders episode artwork

EPISODE · Nov 8, 2023 · 2 MIN

AGOA, Kaapstadhawe en uitvoerders

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die laaste paar dae was daar interessante beriggewing oor die AGOA beraad en die belangrikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA. Beleidmakers praat maklik van uitvoer-geleide ekonomiese groei, maar nuus oor die krisis by Kaapstad hawe en die demper wat dit op veral sitrus-uitvoer kan plaas wys dat ook binnelandse faktore ʼn rol speel in die mededingendheid van ons uitvoer. Wat ons maklik vergeet is dat dit is nie die land wat uitvoer nie, maar besighede. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 8, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

AGOA, Kaapstadhawe en uitvoerders

0:00 2:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 8, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!