EPISODE · Feb 24, 2026 · 4 MIN
Agriskoops - 24 Februarie 2026
from Agriskoops (Afrikaans) · host Eddie Goldberg
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat biologiese oplossings bied vir boere wat meer volhoubaar wil boer. Elsje deel belangrike inligting oor een van hulle produkte wat as ʼn belangrike byvoegmiddel vir landbouchemie in die landboubespuitingsproses gebruik kan word.
What this episode covers

NOW PLAYING
Agriskoops - 24 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 16, 2026 ·2m
Jul 15, 2026 ·3m
Jul 14, 2026 ·2m
Jul 13, 2026 ·2m
Jul 12, 2026 ·3m
Jul 11, 2026 ·2m