EPISODE · Jul 6, 2023 · 2 MIN
AI en werke, wat gebeur met vertalers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die bekommernisse van ons tyd is dat kunsmatige intelligensie, spesifiek die GPT modelle, binnekort ʼn klomp geleerde mense se werke gaan vat. Die onlangse ervaring van vertalers gee mens ʼn idee van watter kragte aan die werk is. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
AI en werke, wat gebeur met vertalers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.