EPISODE · Jun 11, 2026 · 15 MIN
Aktualiteit: Nuwe verslag toon jongmense is onder gewildige druk
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
’n Nuwe verslag oor tienerwelstand wat die Solidariteit Navorsingsinstituut pas uitgereik het, skets ’n ontstellende prentjie van die druk waaronder baie Suid-Afrikaanse tieners leef. Akademiese eise, emosionele uitdagings, sosiale media en ’n gebrek aan ondersteuning laat baie jongmense oorweldig voel. Die verslag toon ook dat talle ouers voel hulle is nie voldoende toegerus om hul kinders deur hierdie uitdagings te help navigeer nie. Ons gesels hieroor met Johnell Prinsloo van SNI.
Embed this episode
Ready to play
Aktualiteit: Nuwe verslag toon jongmense is onder gewildige druk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Similar Podcasts
No similar podcasts found.