EPISODE · Apr 17, 2023 · 1 MIN
Al die nuus wat saak maak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week was daar ʼn paar stukkies los ekonomiese nuus wat nie die Minuut gehaal het nie, maar wat ek nie uit die oog wil verloor nie. Dit gaan inflasie in die VSA, beleidsvoorstelle deur die goewerneur van die Reserwebank en die idee van ʼn BRICS geldeenheid. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Al die nuus wat saak maak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.