EPISODE · Mar 28, 2023 · 2 MIN
Alles dui daarop dat die repokoers met 25bps gaan styg
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is ʼn klomp aanwysers wat hierdie week bekend gemaak word, soos die eerste kwartaal se opname van indiensname, Februariemaand se produsenteprys-inflasiekoers, kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans. Die item wat die nuus gaan oorheers is Donderdag se repokoersbesluit. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Alles dui daarop dat die repokoers met 25bps gaan styg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.