EPISODE · Feb 24, 2025 · 2 MIN
Almal gee nou raad vir die Begroting 2.0
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek voel so bietjie jammer vir die Minister van Finansies en die span by Tesourie want hulle gaan tot 12 Maart moet luister na die raad van elke ou met ʼn podsending of brief in die koerant. Die groot spelers soos die IMF en Wêreldbank het reeds laat weet wat hulle dink.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.
Embed this episode
NOW PLAYING
Almal gee nou raad vir die Begroting 2.0
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.