Altyd Getrou episode artwork

EPISODE · Feb 22, 2025 · 2 MIN

Altyd Getrou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop huwelik ophemel. Dit is blykbaar 'n huwelik waar sy en haar man albei vry is om met ander mense uit te gaan en saam te slaap!Mense is deesdae, wanneer iemand praat van "tradisionele gesinswaardes" vinnig om te dink: "O aarde tog! Hier is 'n outydse swaap wat die horlosie na die 1950's wil terugdraai.”Is jy deel van 'n gesin wat werk soos God dit oorspronklik bedoel het om te werk? Ja, ek weet, dit is normaal dat daar soms wrywing tussen liefdevolle, onvolmaakte mense voorkom, maar ‘n gesin wat God se plan volg, is tot groot seën vir almal.En die ding wat jou deur daardie onstuimige situasies dra, of dit nou ernstig of onbenullig is, is die getrouheid van elke familielid aan die ander – en ons praat veral van die eksklusiewe getrouheid tussen man en vrou. Dit is ontstellend dat mense kan sê dat die sogenaamde “oop huwelik" van ontrouheid, nie die band van liefde sal ondermyn en vernietig nie!Trouens, as jy daaroor nadink, is onwrikbare getrouheid die sleutel tot liefde; dit is wat die gesin deur voor- en teëspoed bymekaar hou. En die bron van daardie getrouheid is God self. Psalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV)Dit maak nie saak dat jy van tyd tot tyd effens struikel nie. God se beloftes is waar. Sy getrouheid teenoor jou sal vir ewig voortduur. Watter stryd jy ook al in die gesig staar, weet dit – jou God is getrou. Altyd.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Psalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop huwelik ophemel. Dit is blykbaar 'n huwelik waar sy en haar man albei vry is om met ander mense uit te gaan en saam te slaap! Mense is deesdae, wanneer iemand praat van "tradisionele gesinswaardes" vinnig om te dink: "O aarde tog! Hier is 'n o...

NOW PLAYING

Altyd Getrou

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 22, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailPsalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!