Alvin en Anrika Bruinders episode artwork

EPISODE · May 15, 2025 · 57 MIN

Alvin en Anrika Bruinders

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Anrika En Alvin Bruinders het vanoggend op #BrunchmetAnnelie hulle baie besonderse en bonatuurlike ‘journey’ kom deel. Na 17 onsuksesvolle ‘in vitro’s’ en die dood van hul pragtige dogter, Alaska, sewe dae na haar geboorte, deel Anrika en Alvin hul hartseer, maar bo alles hul oorwinnings, en hoe hulle die Here se goed- en getrouheid eerstehands beleef het. Ons ontmoet ook deur hulle staaltjies, hul nuwe prinses, Azariah Rose Bruinders. Julle liefde vir God, mekaar en julle kinders is inspirerend en aansteeklik! DANKIE! En DANKIE dat julle jul harte met ons gedeel het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 15, 2025

Embed this episode

Ready to play

Alvin en Anrika Bruinders

0:00 57:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 57 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on May 15, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!