AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 18 episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2023 · 12 MIN

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 18

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Bart belemmer Ampie se planne om privaat met Annekie te praat, en Ampie stuur hom om ou-Jakob te gaan water gee by die spruit. Bart het sy oog op Ampie se gordel, en loop eers nadat hy Ampie ook uit sy geldgordel verkul het! Ampie gee die ring vir Annekie, maar dit is heeltemal te groot. Gelukkig pas dit beter op haar middelvinger. Ampie wil trouplanne maak, maar Annekie wil niks weet nie, want hy is nog nie aangeneem nie. Hy sal moet leer dat dit klap vir die aanneming in Oktober!

NOW PLAYING

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 18

0:00 12:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 12 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on January 2, 2023.

What is this episode about?

Bart belemmer Ampie se planne om privaat met Annekie te praat, en Ampie stuur hom om ou-Jakob te gaan water gee by die spruit. Bart het sy oog op Ampie se gordel, en loop eers nadat hy Ampie ook uit sy geldgordel verkul het! Ampie gee die ring vir...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!